Modulekode | EXE 358 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Slegs vir studente wat in gholf spesialiseer Beskrywing en toepassing van basiese bestuursvaardighede op selfbestuur. Beskrywing van persoonlike ontwikkeling en die ontwikkeling van ‘n aksieplan vir eie persoonlike ontwikkeling. Demonstrasie en toepassing van kennis ten einde ‘n betrekking in die gholfindustrie te verkry. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App